Hoe hanteer die brein angs en stres?

Hoe hanteer die brein angs en stres? Kan terapie die bedrading van jou brein verander? Is daar ’n verklaring oor hoe die brein werk by introverte en ekstroverte? Hoekom vra ’n mens sekere vrae op sekere tye in jou lewe?

Dr. Deon Bruwer, ‘n pastorale sielkundige, beantwoord die vrae in Die geheime van die brein.

Lees, kyk en luister ook na vorige episodes van Die geheime van die brein:

https://www.rsgplus.org/gesondheid/kan-oefening-my-kind-slimmer-maak/

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.