3D-biodrukwerk om brandwonde te behandel?

Het jy geweet dat mense se brandwonde dalk binnekort met ‘n ‘lewende’ 3D-gedrukte biomatriks behandel kan word? Mari Hudson gesels met Dr Johnell Giliomee, ‘n polimeerwetenskaplike oor dié navorsing.

Sy kyk ook in die tweede deel van die program na feite en mites oor Covid.

Dié skyfies van Dr Giliomee help om 3D drukwerk vir brandwonde beter te verstaan:

Die vel bestaan uit die epiodermis en die dieperliggende dermis, met strukture soos bloedvate ens.
Wat is 3D drukwerk?
Van biomateriaal (die ink) tot ‘n matriks

 

‘n Skematiese voorstelling om die proses te verduidelik
So lyk die 3D matrikse

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.