Dr. Leandri Loots (foto regs) vertel vir Charlene Lackay in Brabbeltyd van die verskillende soorte hoes, en waarvan dit ’n aanduiding kan wees.
En net omdat jy die griepinspuiting gekry het, beteken nie jy hoef jou nie aan ’n hoes te steur nie.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
