Martelize Brink is onstuitbaar. Sy oefen al is sy in ‘n rolstoel. Met rekbande, wat sy in haar tas pak waar sy ookal heen reis, en met gewigte.
Luister hier na die onderhoud waar sy vertel hoe sy oefen:
In hierdie video wys sy ons hoe sy met rekbande oefen.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
