Wat word van die tattoe-ink onder jou vel?

Met tattoes wat al gewilder word, en baie mense sommer groot tattoes kry – en dus baie ink onder hul velle – wonder mens: wat word van die ink? Is daar verskille tussen die verskillende kleurpigmente? En hoe kan dit verwyder word?

Marí Hudson het met dr. Willie Visser, hoof van dermatologie van die Universiteit van Stellenbosch en die Tygerberg-Hospitaal gesels.

Baie bekendes het baie tattoes op hul liggame. Hier is enkeles:

 

Ed Sheeran
Eers het Ed Sheeran se borskas so gelyk
Nou lyk sy lyf so
Sheeran se een arm
Sheeran se arm
Justin Bieber
Bieber se borskas ‘n tyd gelede
Bieber se tattoes
Bieber se borskas meer onlangs
Bieber se borskas baie onlangs
Adam Levine
Levine
Levine se rug
Francois Hougaard
Hougaard
Dale Steyn
Tattoeer-instrumente

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.