Beleef ‘n demensie-toets

Hoe word iemand getoets om vas te stel of hy/sy aan demensie ly? Hoe werk dit dat antwoorde op vrae kan help om ‘n diagnose te maak?

Lise Swart vind meer uit van die “toetsing” of assessering van ‘n persoon met ‘n moontlike demensiediagnose. Verkeerde diagnoses bestaan, en ongepaste medikasie word aan pasiënte gegee, so die assesseringsproses is in die meeste gevalle van kardinale belang.

Meer inligting

https://www.rsgplus.org/gesondheid/die-verskillende-vorms-van-demensie/

https://www.rsgplus.org/gesondheid/wat-is-die-verskil-tussen-vergeet-en-alzheimer-vergeet/

https://www.rsgplus.org/leefstyl/om-met-n-geliefde-met-alzheimer-siekte-saam-te-leef/

https://www.rsgplus.org/gesondheid/hoe-moet-n-bejaarde-versorg-word/

 

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.