Wat gebeur met ‘n scubaduiker se liggaam wanneer hy diep onder die water duik en dan weer na die oppervlak terugkeer?
Wat gebeur met sy hart, longe, die ruiling van suurstof en sy brein? Hoe vinnig moet hy afduik en weer terugkeer na die oppervlak?
Mari Hudson verduidelik.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
