Servikale kanker kán uitgewis word

Die Goeie Dokter
Woensdag 13 Februarie 2019

Wat is servikale kanker? Word vroue met dié kanker vroeg opgespoor en doeltreffend behandel? Is ’n Pap-smeer doeltreffend en betroubaar genoeg om dié kanker vroeg op te spoor? Help die MPV-vaksien om dié kanker te voorkom?

Luister ook

Hoe kan ‘n virus kanker veroorsaak? Marí Hudson praat met twee kundiges oor die menslike papiloomvirus, die kankers wat die virus veroorsaak en die vaksiene wat beskikbaar is om die kankers te voorkom.

Is jy een van die ouers wat besluit het jou kind het nie die masel-vaksien of enige ander inenting nodig nie? Dan vertrou jy verkeerdelik op onwetenskaplike inligting. Dié optrede van beterwetende ouers in Europa en Amerika het nou tot ‘n nuwe epidemie van masels op dié vastelande gelei. Marí Hudson gesels met ‘n pediater oor die jongste inligting oor inentings teen siektes soos masels, pampoentjies, waterpokkies, die rota-virus en vele ander, insluitend die griep-inenting.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.