4 uit 100 mense dra geen vir Sistiese Fibrose

Die Goeie Dokter

Wat is sistiese fibrose? Hoe hou ’n ensiemtekort verband met longprobleme? Waarom sukkel kinders met sistiese fibrose om asem te haal? Kan dit behandel word? Kan dit voorkom word?

Mari Hudson het in Gesondheid op RSG met Dr Carla Els, kinder longspesialis by die Linksfield Hospitaal in Johannesburg, oor dié genetiese siekte wat jou slymvliese, longe, pankreas en spysverteringstelsel aantas, en in grade kan voorkom.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.