Feite oor dié winter se griep

Die influenza virus

Is hierdie winter se griep ernstiger as ander jare? Waarom kry mense nog steeds griep al het hulle griep inspuiting gekry? Waarom is kinders en ouer mense meer weerloos? Hoe effektief is anti-griepvirusmiddels werklik? Wat is die beste manier om griep te voorkom?

Marí Hudson gesels met dr Jantjie Taljaard, hoof van Infeksiesiektes by die Tygerberg Hospitaal en die Universiteit van Stellenbosch se Geneeskunde Fakulteit.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.