Hoe kan sportsielkunde wenners van die Proteas maak?

Met die Proteas se powere vertoning by die Krieket Wêreldbeker, wonder ’n mens oor hul kop-spasie. Kan sportsielkunde verloorders in wenners verander of word jy as wenner gebore? Hoe werk dit? Moet ’n mens visualiseer hoe jy die beker vashou? Hoe werk ’n sportsielkundige met ’n individu, en met ’n span? Wat kan alles beduiwel? Het verloorder-sportspanne ’n effek op die nasie se psige? Want dis nou maar wors: ons hou van wenners.

Marí Hudson gesels met prof Pieter Kruger van die Instituut vir sielkunde en welstand by NWU.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.