Ingrypende operasies sonder om skedel oop te saag

Transorbitale chirurgie1

Kan jy jou indink: ’n breinoperasie met instrumente deur die neus en langs en bokant die oog? Sonder enige snitte aan die skedel? En ’n pasiënt wat twee dae later huis toe gaan?

Transorbitale chirurgie1
Prof Darlene Lubbe (regs) kyk op die rekenaarskerm bokant die pasiënt se kop na die veld waar sy opereer.

Marí Hudson praat met Prof Darlene Lubbe, hoof van oor-, neus- en keelkunde aan die Universiteit van Kaapstad en die Groote Schuur Hospitaal, wat baanbrekerswerk doen op die gebied van operasies deur die neus en oogkas om by gewasse agter die oog uit te kom, sonder dat die pasiënt blind word of om verdere skade te berokken.

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.