Die regering se beplande Nasionale Gesondheidsversekering het opposisiepartye, burgerlike organisasies en ontleders op hol. Wat is so weersinwekkend aan die idee dat alle Suid-Afrikaners gelyke toegang tot die beste mediese sorg kry?
Lees en luister ook:
https://www.rsgplus.org/nuus-sport/die-ngv-wat-is-duidelik-en-wat-is-vaag/
https://www.rsgplus.org/nuus-sport/ekonoom-nvg-sal-gesondheidsdienste-laat-ineen-stort/
- NGV, praat saam, RSG
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
