Hoe belangrik, akkuraat en betroubaar is COVID-19-toetse? Hoe toets mens vir COVID-19? Wat kan uit positiewe en negatiewe uitslae afgelei word? Is dit die alfa en omega van voorkoming en behandeling? Wie moet getoets word?
Marí Hudson gesels met ’n virologiese patoloog om antwoorde op hierdie vrae te vind.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
