OCD: Nadal se waterbottels; kiembewustheid in Covid-tyd

Het kompulsiewe kiembewuste handewassers nog meer kompulsief geword in die tyd van Covid?

Rafael Nadal rangskik sy bottels in Australië in 2017

Is Rafael Nadal se kompulsie om sy waterbottels in ’n netjiese ry te plaas, ’n teken van Obsessief-kompulsiewe gedrag? (Lees meer Rafa se rituele: https://tennishead.net/rafael-nadal-opens-up-on-water-bottle-obsession-saying-if-they-arent-right-i-cant-concentrate-on-the-game/, https://ftw.usatoday.com/2014/06/rafael-nadal-ritual-tic-pick-water-bottles

Wanneer is obsessief-kompulsiewe gedrag ’n steurnis? Kan dit behandel word?

Ons gesels met Dr Christine Lochner, kliniese sielkundige en mede-direkteur van ‘n MNR-eenheid wat navorsings doen oor OCD, oor obsessies en kompulsies.

Gesondheid

Het jy ‘n probleem en wil deelneem aan ‘n studie, kontak ocdrsa@sun.ac.za of gaan na www.global-ocd.org

Lees en luister ook:

https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/trek-jy-jou-hare-uit-daars-hulp/

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.