Die fokus is vandag op tiener-selfdood na aanleiding van heelwat tienersterftes die afgelope maande.
Word die druk op Graad 11’s onderskat?
Speel die ontwrigte jaar ‘n rol?
Waarop moet ouers bedag wees?
Dr Eugene Allers, Psigiater verbonde aan SASOP, gee inligting en raad.
Luister hier na die program:
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
