Die Regering het baie foute gemaak met die laat aankoop en uitrol van die Covid-entstofprogram en is moontlik steeds besig om foute te maak. Maar gesondheidskenners het raad en planne hoe om verdere foute uit te skakel en te verseker dat die land se mense die gouste die beste vaksiene kan ontvang.
Luister Woensdag 11:30 na Gesondheid op RSG, aangebied deur Mari Hudson.
Lees meer oor hoe verskillende lande en die wêreld as geheel vorder met hul inentingsprogram: https://ourworldindata.org/covid-vaccinations
Lees en luister ook:
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
