Is Covid werklik dodeliker as griep? En waar is gewone wintergriep heen? Hoe groot is die effek van Covid-gevalle in waaksale, en is dit gevaksineerdes of ongevaksineerdes wat daar beland?
Marí Hudson praat hieroor met prof. Marc Mendelson van die Groote Schuur Hospitaal in Kaapstad.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
