Ebola en ander bloedingsiektes

Die Goeie Dokter

Het jy geweet Ebola-koors is die dodelikste en aansteeklikste koorssiekte bekend aan die mens? Al is die grootste uitbreking van die siekte ooit, aan die woed in Wes-Afrika en dit ver klink, is dit net ‘n vliegrit van Suid-Afrika af. As iemand met die eerste simptome van Ebola-koors op ‘n vliegtuig na Suid-Afrika kom –soos wat met die vorige groot uitbreking in die Kongo gebeur het en die lewe van ‘n niksvermoedende Suid-Afrikaanse verpleegkundige geëis het – is die dodelike virus in ons midde. Ons kyk ook na ander koorssiektes wat bloedings veroorsaak en na die winter se griep, wat baie vinnig die longe aantas.

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.