Ons almal weet dis vrek moeilik om gewig te verloor as jy te vet is. Navorsers weet nou wat in die brein en met jou hormone verkeerd loop, wat maak dat jy vet word, en waarom dit so moeilik is om gewig te verloor as jy meer as 25 kg oorgewig is. ‘n Internasionale kenner verduidelik presies wat gebeur om jou te help om sake beter te verstaan, en ook waarom dit baie belangrik is dat ouers moet toesien dat hulle kinders baie aktief is en nie vet moet word nie.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
