Robot-tegnologie word nou al meer ingespan in knievervangings. Hoe werk dit? Sny die robot of sny die ortopeed? Hoe kan dit akkurater wees? Is die uitkoms werklik beter? Is dit duurder vir die pasiënt?
Mari Hudson het ’n operasie bygewoon en met dr Callie Ackerman, ortopediese chirurg, oor die jongste tegniek gesels.
Luister hier na die program:
















Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
