
Fibromialgie is ’n siekte gekenmerk deur pyn. Baie lyers se lewens word ontwrig deur dié siekte, wat dikwels ook saamgaan met ander siektes wat dan lei tot abnormale pynversterking. Daar is hoop vir die lyers.
Ons kyk na die diagnose, oorsake en behandeling.
Luister hier na die program:
Lees en luister ook:
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
