Beroerte: elke minuut tel om breinweefsel en ‘n lewe te red

Beroertes is een van die top 10 oorsake van dood in Suid-Afrika en ter wêreld. Hoe ken mens dit uit? Waarom moet mens letterlik binne minute en beslis ’n uur by ‘n hospitaal kom? Waarom moet mense mini-beroertes beslis mediese sorg opsoek? Wat kan jyself doen om jou risiko vir beroerte te verlaag?
Mari Hudson gesels met neurochirurg Dr Armin Gretschel, van die US se mediese fakulteit en die Tygerberg Hospitaal.

Luister na die volledige gesprek:

 

 

 

Luister en lees ook:

Wat het jou hart met beroerte te make?

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.