Sooibrand, oorgewig, Barret-oesofagus en kanker

Die Goeie Dokter

Sooibrand is nie ’n rare siekte nie. Maar hoe werk refluks? Het oorgewig iets te make met refluks? Wanneer het jy ‘n operasie nodig? En hoe pas Barret-slukderm in by refluks?

Mari Hudson gesels met dr Maarten Prins, ’n gastro-enteroloog by Panorama Mediclinic, oor dié probleme.

Luister hier na die volledige program:

Luister ook na die tweede deel van dié program:
Hoe werk ’n knokkeltoon-operasie, en hoe lank is jy buite aksie? Kan testosteroon-aanvullings jou spermtelling laat daal? Waarom kry sommige mense met hoë tiroïedvlakke uitpeuloë? En, wat is die werklike verband tussen sooibrand en kanker? Mari Hudson praat met vier spesialiste oor dié vrae.

 

Die Nissen-prosedure om refluks te herstel. Besoek https://www.mayoclinic.org/diseases-conditions/gerd/multimedia/gerd-surgery/img-20006950 vir meer inligting.

 

Sake kan aan die onderpunt van die slukderm verkeerd loop en kanker kan vorm.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.