Aappokke vs pokke vs waterpokkies

Die Goeie Dokter

Moet ons bekommerd oor die voorkoms van aappokke, wat nou al in meer as 20 lande in die wêreld opgeduik het? Hoe verskil dit van pokke en van waterpokkies?

Mari Hudson gesels met ’n infeksiesiekte-spesialis oor aappokke.

Luister Woensdag om 11:30 na RSG.

Só lyk die uitslag van die verskillende siektes:
Aappokke word deur een van die familie van Orthopox virusse veroorsaak. Die familie van virusse veroorsaak ook pokkies, wat intussen danksy immuniseringsveldtogte, uitgewis is.

Aappokke uitslag aan die begin
Aappokke uitslag
Aappokke uitslag

 

Pokke

Pokke uitslag
Pokke uitslag

Waterpokkies word deur die Herpes virus veroorsaak

Waterpokkies uitslag

Masels uitslag

Masels-uitslag
Masels uitslag
Masels uitslag

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.