In tiener met leukemie in Duitsland het ‘n kans om te oorleef omdat iemand aan die ander kant van die wêreld besluit het om haar stamselle aan ‘n vreemdeling te skenk. Dié skenker is die 21-jarige Kim Patton, wat klaar weer besig is om rond te kyk hoe sy lig in nog mense se lewe kan bring. Amore praat met haar oor hoe jy ook ‘n skenker kan word.
Lees en luister ook:
https://www.rsgplus.org/stamsel-oorplantings-red-so-baie-leukemie-pasiente-se-lewens/
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
