Is daar iets soos ‘alter’ persoonlikhede in die regte lewe of net in sepies?

Kan ‘n mens van ‘n Sagmoedige Sandra in ‘n Moordenaar Esther verander? Is daar iets soos ‘alters’ in die regte lewe, of net in sepies en flieks? Is daar iets soos Dissosiatiewe Identiteitsteurnis, en hoe werk dit?

Mari Hudson praat met ‘n psigiater om uit te vind.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.