Wat is aflatoksien, en hoekom word so baie produkte wat verwerkte grondboontjies bevat van die winkelrakke onttrek?
Hoe kan ‘n middel wat een maal ‘n jaar toegedien word, jou ‘n jaar lank teen osteoporose beskerm? Hoekom behoort ortopede alle pasiënte wat ‘n heup- of rugfraktuur opdoen sonder dat hulle in ‘n groot ongeluk was, te verwys vir osteoporose behandeling?
Marí Hudson het die antwoorde gaan vind.
Meer oor die grondboontjieprodukte wat van die rakke verwyder is weens hoë aflatoksien-vlakke
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
