Moet ons bekommerd oor die voorkoms van aappokke, wat nou al in meer as 20 lande in die wêreld opgeduik het? Hoe verskil dit van pokke en van waterpokkies?
Mari Hudson gesels met ’n infeksiesiekte-spesialis oor aappokke.
Luister Woensdag om 11:30 na RSG.
Só lyk die uitslag van die verskillende siektes:
Aappokke word deur een van die familie van Orthopox virusse veroorsaak. Die familie van virusse veroorsaak ook pokkies, wat intussen danksy immuniseringsveldtogte, uitgewis is.



Pokke


Waterpokkies word deur die Herpes virus veroorsaak

Masels uitslag



Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
