Fazil Davids vertel vir Martelize Brink van sy sewemaande oue seun, Aakif, se stryd met Ernstige Gekombineerde Immuniteitsgebrek (SCID), ‘n skaars vorm van primêre immuniteitsgebrek. Aakif se ouer broer is aan SCID oorlede, en hy het dringend ‘n beenmurgoorplanting nodig wat sy ouers nie kan bekostig nie. Fazil vertel hoe die gesin hulle tweede ronde met die siekte beleef.
Luister en lees ook:
Primêre immuniteit-tekort is ‘n groep siektes wat die dood van kinders kan veroorsaak. Hoe ken mens dit uit, en hoe word dit behandel?
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
