As ‘n baba se koors bo 38C is…

Die Goeie Dokter

Wanneer moet jy bekommerd word oor jou baba se koors? Wat moet jy doen?

Waar is die gewone virusse heen tydens die Covid-inperkings? Moet ouers besorg wees oor koorskonvulsies of -stuiptrekkings? En waarom parasetamol en nie aspiriene vir babas en kleuters met koors nie? Mari Hudson praat ook met ’n pediater oor koors in babas en kleuters.

 

 

Luister hier na die eerste deel van die gesprek oor Koors in kinders:

https://www.rsgplus.org/omikron-golf-piek-vinnig-hoe-behandel-dokters-koors-in-kinders/

 

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.