Maandag 20 November 2017
‘n Internasionale beraad om kwaksalwery, pseudo-wetenskap en valse nuus oor gesondheidsorg teen te werk, het vandag by die Universiteit Stellenbosch begin. 180 wetenskaplikes van regoor die wereld woon dit by. Een van die sprekers is Dr. Harris Steinman, ‘n mediese dokter en stigter van CAMcheck, ‘n gids wat Suid-Afrikaners teen pseudo-wetenskap beskerm.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
