Waarom kan mense met chroniese siektes soos diabetes, asma, lupus en ander chroniese siekteprobleme, sieker word van COVID-19 of ander virusse as mense sonder dié siektes? Wat is dan anders aan hulle immuunstelsels, of hoe?
Marí Hudson praat met Dr Ankia Coetsee, ’n endokrinoloog en president van SEMDSA oor die effek van die COVID-19 op mense met onderliggende chroniese siektes.
https://www.rsgplus.org/nuus-sport/corona-covid-19-jongste-nuus/
https://www.rsgplus.org/top-stories/covid-19-siekte-kom-in-3-fases/
https://www.rsgplus.org/covid-19/antwoorde-op-vrae-oor-covid-19/
https://www.rsgplus.org/covid-19/36550/
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
