Corona val organe só aan

Die Goeie Dokter
Woensdag 22 Julie 2020

Die nuwe Coronavirus is ’n geslepe derduiwel. Hy kan mense op verskillende maniere siek maak, en buiten die longe, bloedstolling en die senustelsel, verkeie ander organe en stelsels aantas. Dis veral die virus se uitwerking op die pankreas, tiroïed en hipofise wat dokters laat dink, en moontlik verklaar waarom mense wat oorgewig is en diabetes het, makliker ernstig siek word.

Marí Hudson praat met prof. Tess van der Merwe, ‘n endokrinoloog, oor die uitwerking van Covid op die organe, en hoe dit plaasvind.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.