Kubaanse dokters wat teen ’n hoë koste Suid-Afrika met COVID-19 kom help; ambulanspersoneel wat staak oor ‘n gebrek aan beskermde klere; chroniese pasiënte wat noodgevalle word; lede van die publiek wat met ‘n masker onder die ken of neus loop; verskille oor die sterftekoers…
Marí Hudson gesels met dr. Angelique Coetzee, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging, oor die jongste kwessies.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
