Covid reeds by kruine verby in W-K, O-K en Gauteng

Die Goeie Dokter

Waar staan ons met Covid in Suid-Afrika? In watter provinsies het dit reeds die kruin bereik, en hoe weet ons dit? Het die inperkings die kruine in die provinsies verlaag? Wat kan Suid-Afrika verwag met ’n tweede golf? Steur die regering hulle enigsins aan die meer akkurate voorspellings deur PANDA? Marí Hudson praat met Dr Piet Streicher, een van die lede van PANDA oor die voorspellings en modelle. PANDA (Pandemic Data & Analysis) is ’n groep aktuarisse, ingenieurs, dokters en ander beroepsmense wat hulle kundigheid saamvoeg.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.