Al hoe meer kinders word gediagnoseer op die outisme-spektrum. Wat beteken dit om op hierdie spektrum te wees? Hoe kan ouers die nuus verwerk? Watter ondersteuning is nodig vir sowel ouer as kind?
Lees en luister ook:
https://www.rsgplus.org/gesondheid/die-jongste-feite-oor-outisme/
https://www.rsgplus.org/gesondheid/raaiselkind-hoe-werk-outisme/
https://www.rsgplus.org/gesondheid/wat-is-tourette-sindroom/
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
