Gee aandag aan post natale depressie

Die Goeie Dokter

Baie meer vroue as wat ons besef, beleef ernstige depressie ná die geboorte van hulle baba. Baie vroue voel skuldig en reken hulle is slegte ma’s as hulle sukkel. Sommige dink selfs aan selfdood. Maar te veel soek nie hulp nie.

Daar ís doeltreffende medikasie en behandeling. Watter vroue het die grootste risiko vir hierdie siekte, en wat is die gevaartekens?

Mari Hudson gesels met ’n psigiater oor postnatale depressie.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.