Vir die eerste keer gaan ‘n transgender vrou wettig teen ander vroue-atlete in die Olimpiese Spele deelneem. Maar is die speelveld werklik gelyk en regverdig? Neem verlaging van testosteroonvlakke die voordeel weg?
Ons kyk ook vinnig na die Tour de France en verbode middels.
Mari Hudson gesels in Gesondheid op RSG met dr Ross Tucker, bekende sportwetenskaplike.
Luister Woensdag 11:30 na Gesondheid op RSG.
Lees meer oor Laurel Hubbard, die transgender-atleet: https://www.bbc.com/news/world-asia-57549653
Lees meer oor Caster Semenya en hoe testosteroon prestasie bepaal:
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
