Heup nou vervang met bikini snit van voor

Dr Callie Ackerman

Heupvervangings kan nou met ’n bikini-snit van voor op die heup gedoen word, pleks van deur die boud. Die pasiënt het minder pyn omdat aan minder spiere gekarring word en is binne ‘n dag weer op die been en binne 2 tot 3 dae weer tuis.

Luister Woensdag 10 Julie om 11:30  na Gesondheid op RSG. Marí Hudson gesels met Dr Callie Ackermann, ’n ortopediese chirurg, oor dié aangepaste metode vir heupvervangings.

Foto’s om die snit te wys waardeur die heupvervangings nou van voor gedoen kan word

Frontale snit in die normale vou van die vel
Die posisie van die snit in vergelyking met die anatomie
Die litteken is minder opvallend.
Die litteken as die snit van voor gedoen word, ses weke ná die operasie.

Die kort video hieronder wys hoe die pasiënt binne twee weke ná die heupvervanging deur die voorste snit, loop sonder om mank te loop.

Hierdie kort video hieronder wys die beweeglikheid van die heup twee weke na die heupvervanging.

Luister en lees ook:

https://www.rsgplus.org/gesondheid/heupvervangings-kan-laaank-hou/

https://www.rsgplus.org/gesondheid/ooroefening-tienerjare-kan-heupskade-veroorsaak/

https://www.rsgplus.org/gesondheid/prostese-na-amputasie-regstreeks-in-been-ingeplant/

https://www.rsgplus.org/gesondheid/die-nuutste-oor-knievervangings/

https://www.rsgplus.org/gesondheid/knievervangings-soms-is-n-halwe-een-beter-as-n-hele/

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.