

Mans is nie te gretig om bles te word nie. Vroue nog minder. Daar is meer as een soort haarverlies. Hoe werk dit in mans en in vroue? Wat is die oorsake? Is daar doeltreffende behandeling en kan hare weer vanself of met hulp teruggroei?
Marí Hudson gesels met ’n dermatoloog oor haarverlies, in mediese taal bekend as alopecia.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email