Wanneer is jy angstig of depressief genoeg om behandeling te soek? Kan jou huisdokter vir jou die beste middels voorskryf? Wanneer moet jy na ’n psigiater gaan? Waarom werk dieselfde middel teen depressie en angstigheid?
Marí Hudson gesels met Dr Eugene Allers, ’n psigiater verbonde aan SASOP (die SA Vereniging vir Psigiaters) wat ons ’n kykie gee op die behandelingsreis vir angs en depressie.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
