Is dit veilig om olie wat reeds een keer verhit is, ‘n tweede keer te verhit? Kan gevaarlike transvette vorm met herverhitting? Verskil olies van mekaar wat die effek van hitte betref?
Dieetkundige Irene Labuscagne van Nicus vertel meer.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email