Ja, daar is vordering in kankerbehandeling

Die Goeie Dokter

Kanker bly wêreldwyd een van die hoofoorsake van dood, met miljoene mense wat jaarliks gediagnoseer word. Met voortgesette navorsing en mediese deurbrake weet ons meer van kanker met beter behandelingsopsies en gunstige resultate. Op Wêreldkankerdag praat ons oor die vordering wat gemaak is en die belangrikheid van ‘n tweede mediese opinie.

Dr Johann Riedeman, onkoloog verbonde aan Cancercare by Cape Gate in die Wes-Kaap, vertel meer in Praat Saam.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.