Kinders, skool en Covid

Die Goeie Dokter

Hoe veilig is dit om jou kind terug te stuur skool toe? Dít is een van die vrae wat dr Fiona Kritzinger, kinderlong-spesialis van Kaapstad vandag in Gesondheid op RSG gaan bespreek.

Word kinders baie siek van Covid? Is hulle die draers van die virus wat almal gaan aansteek? Wat van kinders met asma? Of kinders met ander siekteprobleme? Hoe groot is die kans werklik dat kinders ernstig siek kan word van COVID?

Marí Hudson vind uit.

Luister vandag om 11:30 na Gesondheid op RSG.

Luister en kyk na ‘n onderhoud met Dr Fiona Kritzinger, pediatriese pulmonoloog van Kaapstad:

Die simptome van Covid verskil tussen volwassenes en kinders.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.