Prinses Catherine se kankerdiagnose plaas kanker weereens in die kollig, veral omdat studies wys dat kanker onder jongmense besig is om toe te neem.
Hoekom neem dit toe?
Word genoeg gedoen om kanker onder jonger mense vroeg op te spoor?
Help vroeë opsporing jou kans op oorlewing?
Laat alle chemoterapie jou hare uitval?
Wat is voorkomende oftewel adjuvant chemoterapie?
Mari Hudson gesels met dr Rika Pienaar, onkoloog van Cancercare, om ’n beter perspektief te kry.
Luister hier na die volledige program:
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
