In ons reeks oor genetika en genetiese raad, praat ons met genetiese raadgewer Frieda Loubser oor genetiese toetse wat direk aan die verbruiker verkoop word, byna soos oor-die-toonbank-medisyne. Dis egter dikwels nie so effektief en akkuraat nie.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
