Maak jou tande veilig witter

Die Goeie Dokter
Donderdag 5 Julie 2018

Is dit veilig om jou tande witter te maak? Hoe werk dit? Is die tandepasta met witmakers in, doeltreffend en veilig? Dr. Wim de Beer vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe jy tande witter maak.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.