
“My reis met borskanker was nie altyd maklik of sonder pyn nie, maar dit was goed.” Só gesels Lana Ehlers van die Paarl oor haar belewenis met borskanker. Sy vertel eerlik van die skok van die diagnose, hoe dinge aan haar en binne haar verander het, want “niks is meer dieselfde nie. Alles het verander”, sê sy.
‘n Onkoloog dui ook aan of jaarlikse opvolg- pet- of CT-skanderings ’n goeie ding is of nie.
Luister Woensdag om 11:30 na RSG.
Marí Hudson is die aanbieder van Gesondheid op RSG.

Volg die hele reeks oor borskanker hier:
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email