Wat is die mediese feite oor obesiteit? Hoe verander dit jou fisiologiese en metaboliese prosesse? Is dit werklik so gevaarlik om oorgewig te wees? Kan ’n mens vet EN gesond wees?
Luister na Gesondheid op RSG.
Marí Hudson gesels met ’n endokrinoloog oor wat in jou liggaam gebeur as jy oorgewig of vetsugtig.
Luister ook na vorige gesprekke oor metabolisme en oorgewig:
https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/programme-oor-oorgewig-dieet/
https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/die-gevaarlikste-vet-in-jou-lyf/
https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/pcos-mediese-en-dieet-inligting/
https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/maermaak-middels-werk-dit-of-nie/
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
